Die skrywer het die boek aan my gegee vir 'n eerlike resensie.Die onderwerp in die boek handel oor HIV/MIV, die gevolge van verkeerde inligting en die uitbuiting van weeskinders in die midde van hierdie krisis.Die storie speel af in die omgewing van ...